"Inry"tyd by Laerskool Barberton.
Die kinders het hulself gate uit geniet!
Op Maandag het Laerskool Barberton die inry besoek.
Africa InTouch News het daar gaan kuier.
Departementshoof van die skool, Erica Joubert, vertel meer oor die spesiale dag.