Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Kersfees kom vroeg vir die Daisy Klub

Indien jy wil betrokke raak kontak Ivy Smit by 082-080-3396.

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee
Kersfees kom vroeg vir die Daisy Klub

BARBERTON - Die Daisy Klub het besluit dat hulle sommer vroeg reeds hierdie jaar hul Kersete gaan hou.
Vanoggend het hulle 'n heerlike ete in die saal van die NG Kerk geniet.
Indien jy wil betrokke raak by hierdie nie-winsgewende organisasie, kontak Ivy Smit by 082-080-3396.


Ivy Smit, voorsitter van Barberton Daisy Klub, gesels met Africa InTouch News.


Voorsitter van die plaaslike VLU, Kobie Taljaard, sing saam met die bejaardes.

Main Image URL

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More