Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Kol Johan Engelbrecht positief oor Barberton

Barberton SAPD se nuwe Stasiebevelvoerder sien kans vir die uitdagings.

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee
Kol Johan Engelbrecht positief oor Barberton

Barberton SAPD het onlangs 'n nuwe, ervare Stasiebevelvoerder in hul midde verwelkom.
Kol Johan Engelbrecht, wat ongeveer drie weke gelede vanaf Wesselsbron in die Vrystaat verhuis het, sê hy hou sommer baie van wat hy tot dusver van dié dorpie onder die Makhonjwa berge gesien het.

Anchen Coetzee het 'n informele onderhoud met hom gevoer. Sy het meer uitgevind omtrent die man agter die rang, asook hoe hy beoog om die stasie te bestuur en die gemeenskap van diens te wees.
Africa InTouch News wens die Kolonel alle sukses en voorspoed toe in sy nuwe pos.



Africa InTouch News sal u op hoogte hou van 'n meer indiepte onderhoud wat Etienne Maré van Suburb News Nine Zero met Kol Engelbrecht gevoer het.

Main Image URL

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More