Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Moenie die kans deur jou vingers laat glip nie

Afrikaans het baie tonge. Wys hoe lyk jou Afrikaans.

Admin profile image
by Admin
Moenie die kans deur jou vingers laat glip nie

Daar is soveel dialekte en variante in Afrikaans.
Ons klink beslis nie almal eenders nie en dit is reg so. Dit is juis wat Afrikaans.com wil wys – dit maak nie saak hoe jou Afrikaans lyk of klink nie of hoe jy dit praat nie, dis Afrikaans, jóú Afrikaans.

Op Afrikaans.com is daar ’n kompetisie waaraan jy kan deelneem om te wys hoe lyk jou Afrikaans - te vertel wat roer jou in  Afrikaans. Jy word genooi om ’n foto, video, klankgreep of skryfsel op te laai en staan so die kans om tot R10 000 te wen.

Komaan, gaan kyk sommer nou die kompetisieblad en neem deel. So maak ons elkeen ’n verskil om Afrikaans as taal te bevorder.

Gaan kyk ook gerus hier vir ‘n paar skakels wat Afrikaans se baie tonge vier – van die Weskus tot die Richtersveld, van Soweto tot in die Swartland.

Geskryf deur: Annelie van Jaarsveldt - Redaksie / Afrikaans.com

Admin profile image
by Admin

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More