Nuwe padtekens op R38 laat die koppe draai
Die tekens lig padgebruikers in oor die toestand van die R38.
Gemeenskapslede en boere in die omgewing van Boulders, Low's Creek, Honeybird en Eureka het drie groot borde langs die pad opgerig om padgebruikers te waarsku.
Volledige berig HIER op Netwerk 24
Philip Minnaar - DA-koukusleier (Ehlanzeni Distriksraad) / Raadslid (Mbombela Stadsraad) praat oor die toestand van die R38. Beeldmateriaal en Netwerk24 artikel: Anchen Coetzee