Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Opdateer: Skoondogter van Ermelo-slagoffer deel foto's op sosiale media

"Hulle het haar gemartel en in ‘n veld gelos. Hulle het niks gesteel nie."

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee
Opdateer: Skoondogter van Ermelo-slagoffer deel foto's op sosiale media

ERMELO - Die ontstelde *skoondogter van die *vrou, wat op 12 Januarie in Jansenstraat in Ermelo aangeval is, het vyf dae na die voorval foto’s van haar skoonma se wonde gedeel op die sosiale media platform Facebook. (*Identiteit word weerhou.)

Hier volg geredigeerde gedeeltes uit haar Facebook plasing:

“Dis hoe my skoonma se tone afgekap is met ‘n byl en hulle het haar ook erg oor die kop geslaan met die byl,”
“Hulle het haar gemartel en in ‘n veld gelos. Hulle het niks gesteel nie - haar toonring het hulle aan haar enkelketting gesit - haar geld en foon was nog by haar. Al wat hulle gevat het was haar tone.”
Verder vertel sy hoe haar skoonpa in die bobeen geskiet is gedurende die aanvaal.

Lees die volledige berig HIER.

Skermfoto’s van die plasing op die Facebook groep, Burgerlike Beskerming.
Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More