Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Vantage Goldfields stel herinneringsdiens uit

Verdere kommunikasie sal met die verloop van tyd uitgereik word.

Admin profile image
by Admin
Vantage Goldfields stel herinneringsdiens uit
Photo: Anchen Coetzee (February 2016)

Op 5 Februarie sal dit presies ‘n jaar wees vanaf die dag wat die Lily Myn Ramp plaasgevind het.

Vantage Goldfields het sopas aangekondig dat die beplande herinneringsdiens, wat op Sondag sou plaasvind, uitgestel is.

Geen verdere inligting is verskaf nie, behalwe dat verdere kommunikasie met die verloop van tyd uitgereik sal word.

Issued by: Africa InTouch News

Admin profile image
by Admin

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More