Subscribe to Our Newsletter

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Bejaarde boer beroof naby Low's Creek

"Hy was gelukkig om ongedeerd van die petalje te ontsnap."

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee
Bejaarde boer beroof naby Low's Creek

BARBERTON - Die polisie is op soek na drie verdagtes wat vanmiddag betrokke was by 'n plaasroof op die Low's Creek pad.
'n Boer, die bejaarde Johannes Hermanus Fourie (74), is in sy huis op die plaas Joe's Luck oorval. Die rowers, gewapen met 'n mes, het Fourie vasgebind en spore gemaak met 'n vuurwapen, televisie en selfoon.

Volgens Kol Johan Engelbrecht van die Barberton SAPD is Fourie nog sterk en gesond vir sy ouderdom en was gelukkig om ongedeerd van die petalje te ontsnap. “Die saak word ondersoek en ons vra enigiemand wat inligting het om na vore te kom,” het Engelbrecht versoek.
Kontak Barberton SAPD by 013-712-2233.

細かな装飾がある衣装ほど、保管方法や持ち運び方を事前に考えておくと安心です。サイズ選びで迷うときは、スペースエレシュキガル キャラクター衣装を確認して採寸との相性を考えられます。撮影姿勢を想定しておくことで、衣装の広がりやしわの出方も確認できます。

Artikel: Anchen Coetzee vir Ama'Zone Media Solutions h/a Africa InTouch
Foto: iStock/Getty Images

Anchen Coetzee profile image
by Anchen Coetzee

Subscribe to New Posts

Success! Now Check Your Email

To complete Subscribe, click the confirmation link in your inbox. If it doesn’t arrive within 3 minutes, check your spam folder.

Ok, Thanks

Read More