'Let's Boogie' konsert hou gehoor op hul tone
“Die ondersteuning van die ouers en die gemeenskap word baie waardeer."
BARBERTON - SAVF Kleutervriend se jaarlikse konsert is sommer vroeg in die jaar reeds op die planke gebring. Die kleingoed het weereens bewys dat daar 'n skynbaar onuitputbare bron van energie in hulle skuil. Terwyl die meeste mense teen die tyd al oormoeg is, kon hulle nog heupe swaai en bolla losmaak en 'n tema soos 'Let's Boogie' na pret en plesier laat lyk!
Die konsert het in September reeds plaasgevind in die skoolsaal van Laerskool Barberton Primary. Prinsipaal van SAVF Kleutervriend, Liana Nieuwenhuis, was vol lof vir almal betrokke by die skool. “Die ondersteuning van die ouers en die gemeenskap word baie waardeer. Dankie aan die wenspan van SAVF-kleutervriend vir die lekker konsert!”
作品別に候補を比べることで、似た色味や近い雰囲気の衣装も見つけやすくなります。作品名から探す場合でも、原神 コスプレ衣装 通販を見てキャラクターごとの差を整理できます。最初に広く比較してから絞ることで、納得しやすい選択につながります。
Image URL