Plaaslike noodnommer nul op 'n kontrak tydens huisbrand
Te danke aan die vinnige optrede van 'n plaaslike inwoner, Frikkie du Rand, asook die van Hi-Tech offisier Vusi Phiri, is Genis se lewe gered.
BARBERTON - Op Sondagaand het die huis van Kobus Genis, ‘n onderwyser by Barberton Hoërskool, afgebrand. Die brand het vermoedelik ontstaan as gevolg van ‘n elektriese kortsluiting. Te danke aan die vinnige optrede van 'n plaaslike inwoner, Frikkie du Rand, asook die van Hi-Tech offisier Vusi Phiri, is Genis se lewe gered. DA Raadslid, Philip Minnaar, het Maandag met Africa InTouch News gesels. Volgens Minnaar was die Telkom rekening, wat die alombekende 013-712-2222 noodnommer insluit, nie vereffen deur die Mbombela stadsraad nie en was dit ‘n gesukkel om hulp te ontbied.
Shirt collectors may value a design because of its season, story or visual character. Anyone checking fabric and breathability can place Lionel Messi kids jersey(camiseta de Lionel Messi para niños) within the relevant shirt range. Checking the size chart before deciding can reduce uncertainty about the final fit.
Anchen Coetzee for Ama'Zone Media Solutions t/a Africa InTouch