Behind the Byline
Hierdie is ‘n redakteursrubriek deur Anchen Coetzee. Dit is ‘n ruimte waar persoonlike perspektief / opinies gedeel word. Dit is mening, soms ontleding, en soms frustrasie, gegrond op waarneming, ervaring en insig. Soms is daar opgemaakte woorde, aspris verkeerd gespel, en dikwels ‘n vloekwoord of drie, want party dinge kan nie met ‘n 'liewe land' en ‘n 'sjoe' beskryf word nie. Lees met ‘n oop gemoed. Of nie.